Listen "Prof. Theo Neethling "Dit kan groot implaksies vir SA inhou indien die VSA ontrek""
Episode Synopsis
Die aankondiging van Amerikaanse president - Donald Trump dat die VSA met onmiddellike effek befondsing aan SA onttrek het ‘n beduidende impak op SA.
Ons gesels met Theo Neethling, ‘n Professor verbonde aan Departement Politieke Wetenskappe aan die Universiteit van die Vrystaat.
Ons gesels met Theo Neethling, ‘n Professor verbonde aan Departement Politieke Wetenskappe aan die Universiteit van die Vrystaat.
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.