Die geheim van ‘n goeie lewe – 1 Samuel 2:18-26

26/12/2021

Listen "Die geheim van ‘n goeie lewe – 1 Samuel 2:18-26"

Episode Synopsis

26 Desember NGK Somerstrand 09:00 net op Youtube Verwelkoming Toetrede Lied 492 – In U is vreugde Votum en seëngroet Lofsang Lied 286 – Here God van liefde Gebed Skriflesing en prediking Die sterre van ons wêreld Ons lees graag verhale van die sterre van ons wêreld. Ons is gefassineer met die glans van hulle […]