Wat beteken ons vryheid in Christus volgens die Woord?

22/03/2022 45 min
Wat beteken ons vryheid in Christus volgens die Woord?

Listen "Wat beteken ons vryheid in Christus volgens die Woord?"

Episode Synopsis

Nog vrae wat ons vandag ondersoek is of jy aldus die bybel jou geestelike en vleeslike verjaardae moet vier en wat beteken ons vryheid in Christus, hoekom dan die 10 gebooie? Hoekom het Jesus vir Petrus gese " Gaan weg agter my satan " het daar n demoon in hom ingevaar of wat was Jesus se bedoeling met die stelling. Skriftuurlik