Rusland en die Oekraiene is dit begin van die derde wereld oorlog?

08/03/2022 47 min
Rusland en die Oekraiene is dit begin van die derde wereld oorlog?

Listen "Rusland en die Oekraiene is dit begin van die derde wereld oorlog?"

Episode Synopsis

Slegs drie interesante vrae vandag hanteer wat luisteraars ingestuur het
1)Is Rusland se inval in Oekraine die Bybelse Gog en Magog en is dit die vooraand van die derde wereld oorlog?
2) waar in die Bybel Jesus dat HY GOD is ?
3) Het Jesus self ook gevas en wat se die Bybel oor vas? Skriftuurlik