'n Eerlike gesprek oor verslawing aan pornografie

18/07/2023 44 min
'n Eerlike gesprek oor verslawing aan pornografie

Listen "'n Eerlike gesprek oor verslawing aan pornografie"

Episode Synopsis

My man was vir jare verslaaf aan pornografie wat later gelei het tot 'n buite egtelike verhouding. Ek was so verlore en gebreek. Ons het by selgroep aangesluit en nadat hy by 'n mannekamp was het hy dit opgegee. Nou sien ek weer dat hy na hierdie goed kyk en dit breek my van binne inn stukkies. Wat doen ek, praat ek met hom of moet ek steeds net bid. Hoe bid ek dan? Skriftuurlik