Listen "Voorsmaak #2: "Is dit die Suiderkruis?""
Episode Synopsis
Reisigers
“Op reis na môre. Weg van gister.”
Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek.
Drie jaar later, en nou vervreemd van mekaar, neem hul ‘n reis terug na hul tuisdorp en kom tot aangesig met hul vrese en drome as jong mans.
——
Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg.
Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiring en Wernard Van Zyl.
Klankontwerp deur Gideon Botes.
Musiek ‘Branders’ deur Joshua Na Die Reën.
Vervaardig in samewerking met die Gemeente NG Elarduspark.
——
Suid Afrika se heel eerste vollengte potgooi film.
Reisigers is ‘n 100% oorspronklike draaiboek geskryf deur myself, Louis Janse van Rensburg en nou vervaardig as ‘n unieke fliek ervaring vir jou ore.
Oorspronklike dialoog.
Meeslepende toneelbeskrywings.
Talentvolle stemkunstenaars.
Betowerende musiek.
Atmosferiese byklanke
‘n Oormagneet wat jou in die wêreld van Jouba, Slabs, Mario & Monty in trek.
——
Reisigers potgooi episodes bied aan:
Reisigers vollengte film.
Agter die skerms kommentaar.
Spesiale onderhoude.
Persoonlike refleksies.
Projek nuus.
——
Volg Reisigers by www.louis.africa/reisigers.

More episodes of the podcast Reisigers
Reeks: Reisigers - Ep #3/5 - Asem
03/07/2025
Kommentaar: Ep #2 (Reisigers Reeks)
05/06/2025
Reeks: Reisigers - Ep #2/5 - Duiwels
23/05/2025
Kommentaar: Ep #1 (Reisigers Reeks)
08/04/2025
Reeks: Reisigers - Ep #1/5 - Saam
19/03/2025
Episode #4 - Wat Volgende?
04/03/2025
Episode #3 - Passie Projekte
24/10/2024
Episode #2 - Storiekaart
23/07/2024
Episode #1 - Die Plan
05/07/2024
Eksklusief: Reisigers (Vollengte Film)
14/04/2024
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.