Kroon van Sy skepping

02/10/2025 4 min
Kroon van Sy skepping

Listen "Kroon van Sy skepping"

Episode Synopsis

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Kroon van Sy skepping” uit Ps 139:14 Radiokansel