NWU Konservatorium konsertreeks vereer Hugo Wolf-Mörike Lieder by NG Kerk Vyfhoek, Potch

23/06/2025 4 min
NWU Konservatorium konsertreeks vereer Hugo Wolf-Mörike Lieder by NG Kerk Vyfhoek, Potch

Listen "NWU Konservatorium konsertreeks vereer Hugo Wolf-Mörike Lieder by NG Kerk Vyfhoek, Potch"

Episode Synopsis

Opknappings by die NWU Konservatorium in Potchefstroom is aan die gang en dus word die res van die jaar se konsertreeks in Potchefstroom by die NG Kerk Vyfhoek aangebied. Jana Mathee sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor die besonderse produksie en ook die feit dat die storie deur Piet Koornhof op die verhoog vertel word. Die vertoning is 18:30 die 29ste Julie en kaartjies is by Quicket beskikbaar.

More episodes of the podcast OFM Artbeat (Kunsteklop)