Old Mutual bou vertroue in die landbousektor

01/10/2025 6 min
Old Mutual bou vertroue in die landbousektor

Listen "Old Mutual bou vertroue in die landbousektor"

Episode Synopsis

Liza de Beer, hoof van nuwe produkte en innovasie by Old Mutual, gesels oor die rol van vertroue en versekering in die volhoubaarheid van die landbousektor. Volg RSG Geldsake op Twitter