Hoekom word so min kuberdiewe vervolg?

21/11/2025 14 min
Hoekom word so min kuberdiewe vervolg?

Listen "Hoekom word so min kuberdiewe vervolg?"

Episode Synopsis

Andre Wentzel, uitvoerende hoof va Suid-Afrikaanse Bankrisiko-inligtingsentrum (Sabric), bespreek die vervolging van kuberdiewe. Volg RSG Geldsake op Twitter