Growthpoint gooi sy gewig agter die Wynland-lughawe

17/10/2025 6 min
Growthpoint gooi sy gewig agter die Wynland-lughawe

Listen "Growthpoint gooi sy gewig agter die Wynland-lughawe"

Episode Synopsis

Werner van Antwerpen, hoof van korporatiewe advies by Growthpoint, gesels oor hulle belegging in die beplande Kaapse Wynland-lughawe. Volg RSG Geldsake op Twitter