Listen "Die regering wil swak boukontrakteurs op ’n swartlys plaas; sal nooit weer met die staat kan sake doen nie"
Episode Synopsis
James de Villiers, woordvoerder van die Departement van Openbare Ondernemings en Infrastruktuur, gesels oor die regering se planne om boukontrakteurs op ’n swartlys te plaas as hulle projekte vertraag. Volg RSG Geldsake op Twitter
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.