Renaldo Alberts stel nuwe popliedjie, 'Ek Is Dalk Mal' bekend

01/11/2022 5 min
Renaldo Alberts stel nuwe popliedjie, 'Ek Is Dalk Mal' bekend

Listen "Renaldo Alberts stel nuwe popliedjie, 'Ek Is Dalk Mal' bekend"

Episode Synopsis

Renaldo Alberts het onlangs sy splinternuwe enkelsnit, 'Ek Is Dalk Mal' vrygestel. Hy gesels met OFM Nights se Renaldo Schwarp oor hierdie popliedjie wat net betyds vir die lente is.