Klanktoets: Georic Lomas se 'Lentekind'

23/09/2021 3 min
Klanktoets: Georic Lomas se 'Lentekind'

Listen "Klanktoets: Georic Lomas se 'Lentekind'"

Episode Synopsis

Die Afrikaanse musiekindustrie loop oor van jong talent wat vars klank na Afrikaanse luisteraars bring. Een van hierdie jong talente is Georic Lomas, wat dalk nog ‘n onbekende naam vir baie mense is maar wat reeds diep spore getrap het.