Klanktoets: CheraLee gesels oor haar jongste enkelsnit, 'As Môre Kom'

13/04/2021 7 min
Klanktoets: CheraLee gesels oor haar jongste enkelsnit, 'As Môre Kom'

Listen "Klanktoets: CheraLee gesels oor haar jongste enkelsnit, 'As Môre Kom'"

Episode Synopsis

“Die lewe is kort en die dag van môre is nié verseker nié.”

Dít is die boodskap wat plaaslike kunstenaar, CheraLee in haar splinternuwe enkelsnit, 'As Môre Kom', wil oordra. Dié liedjie en sy musiekvideo is onlangs vrygestel en OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met haar.