Listen "Jako Meyer versit berge met sy nuwe enkelsnit!"
Episode Synopsis
Op 21 Februarie 2025 vrystel JAKO MEYER sy splinternuwe enkelsnit, 'N MAN EN 'N BERG. Dit is sy eerste vrystelling van 2025 en volg op sy suksesvolle enkelsnit 'Ballito'. Die lied, geïnspireer deur JAKO se tyd in die natuur, reflekteer op die berg wat ons as mense skep en saam dra. 'N MAN EN 'N BERG is vol diep lirieke en het JAKO se kenmerkende styl van sterk beelde en melodieë.
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.