Damian Boyd se enkelsnit "Forevermore"

11/03/2021 7 min
Damian Boyd se enkelsnit "Forevermore"

Listen "Damian Boyd se enkelsnit "Forevermore""

Episode Synopsis

Damian Boyd gesels oor sy jongste vrystelling, "Forevermore" en brei uit oor die oorsprong van die liedjie, sowel as die musiekvideo. Hy raak een of twee punte aan oor die EP wat hy ook middel Mei gaan vrystel.