Listen "Die liefde van Jesus bo alles"
Episode Synopsis
Hierdie week ontdek ek Jesus Image, die kerk van Michael Koulianos in Orlando VSA en word diep geraak deur hulle onpretensieuse alleen fokus net op die allesgenoegsaamheid van Jesus Christus! Terwyl ek luister na Holy, Holy, Holy are you Lord ( • Holy Are You Lord... ) word ek herinner aan my eerste liefde JESUS, hoe Hy ’n bleek gewone eenkant seuntjie van 13 aanraak en deelmaak van Sy buitengewone familie van Radikale Gelowiges en Heiliges!
Mag ons weer en weer van vooraf VERLIEF raak op Jesus ons Here en Meester, Vriend en Vertroueling!
JY IS WELKOM OM SAAM MET ONS JOU LIEFDE VIR JESUS TE KOM VIER!
Sondae Dienste
Clanwilliam 9:30 Blommekerk
Citrusdal 17:00 Pomario Privaat Skool
PREEKNOTAS:
https://hrco.co.za/sermons/to-love-je...#JesusAlleen #JesusChristus #JesusSentreerd #JesusIsHere

More episodes of the podcast JanOosthuizen
Ontwikkel jou Geestelike Sintuie!
28/10/2025
DIE OORLOG TEEN VALSE PERSEPSIES
14/09/2025
Die oorwinning is 'n WEG
17/08/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.