Listen "Behou jou FOKUS in tye van ONRUS"
Episode Synopsis
Ons leef tans in ‘n wêreld van miljoene opinies en agterdog oor geheime sameswerings, emosioneel gelaaide waarskuwings, grootskaalse verwarring, teenstrydige navorsing, kommer oor inperking maatreëls, diskriminerende persoonlike aanvalle en opswaai van aanranding en geweld!!! Mens hoor elke dag van meer egskeidings, gesinsgeweld, en gesonde mense se sterftes. Hoe hou mens FOKUS? Hoe kry mens goddelike INSIG? Nou meer as ooit is dit nodig dat ons, ons geestelike sintuie sal verskerp in die daaglikse stryd, om fokus op Jesus te behou. https://hrco.co.za/preke/behou-geestelike-fokus-in-tye-van-onrus/
More episodes of the podcast JanOosthuizen
Ontwikkel jou Geestelike Sintuie!
28/10/2025
DIE OORLOG TEEN VALSE PERSEPSIES
14/09/2025
Die oorwinning is 'n WEG
17/08/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.