Bok van Blerk praat oor vliegtuig-noodlanding toe brandstofprop afkom

12/11/2025 5 min

Listen "Bok van Blerk praat oor vliegtuig-noodlanding toe brandstofprop afkom"

Episode Synopsis

Die Suid-Afrikaanse sanger Bok van Blerk het onlangs 'n skokkende plasing op sosiale media gedeel.

In sy plasing het die 'Lemoene'-sanger foto's van ’n vliegtuig gedeel en bekend gemaak dat hy ’n noodlanding moes maak nadat die vliegtuig se brandstofprop afgekom het.

Breakfast with Martin Bester het met die sanger gepraat oor die insident.