Romeine 1:20 - God openbaar in die Broodboom

21/10/2025 6 min
Romeine 1:20 - God openbaar in die Broodboom

Listen "Romeine 1:20 - God openbaar in die Broodboom"

Episode Synopsis

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Natuurwetenskaplike Kobus Coetzee oor die skaars en stekelrige Broodboom, en net hoe kosbaar die Here hom gemaak het Good News Time