CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Jannie Pelser - Waar is die Ware Leiers?

06/11/2025 8 min
CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Jannie Pelser - Waar is die Ware Leiers?

Listen "CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Jannie Pelser - Waar is die Ware Leiers?"

Episode Synopsis

In 'n wêreld waar leiers soos Netanyahu, Trump en Putin met bloedvergieting en geweld geassosieer word, vra Dominee Jannie Pelser: Waar is die ware leiers? Hierdie episode is 'n kragtige pleidooi vir 'n ander tipe leierskap, die soort wat ons werklik nodig het.

More episodes of the podcast Cape Pulpit / Kaapse Kansel