Listen "NGK Strand Moeder Gemeente doleer"
Episode Synopsis
Wynand gesels met Dr Bernhard Ficker na aaleiding van n koerant brief geluk wense aan die Moeder Gemeente Strand met hul dolerings besluit, asook Dr Christo Benade van die Somerset Wes Ring en die Sinode reaksie op die dolering v an die gemeente. Brandpunt
More episodes of the podcast Brandpunt
Brandpunt Its not GOD's fault
25/07/2025
9de Mei 2025 Brandpunt Sedelike Reletavisme
09/05/2025