God, geld en die Kerk

09/04/2021 24 min
God, geld en die Kerk

Listen "God, geld en die Kerk"

Episode Synopsis

Wynand gesels met NG Oosterlig Pretoria Gemeente se leraars oor hulle nuwe benadering tot geld en hoekom hulle nie meer kollekte tydens die kerk en by die deure opneem nie. Brandpunt