Listen "Die Bela Bill Wetsontwerp se impak op die opvoeding van kinders"
Episode Synopsis
Brandpunt gesels met Adjunk Uitvoerende Hoof van FEDSAS Juane vd Merwe "In hierdie gesprek wil ons die aandag vestig op die BELA-wetsontwerp en die ernstige bekommernisse wat dit vir ouers en gemeenskappe in Suid-Afrika inhou. Die wetsontwerp, met 56 klousules, beoog om die Skolewet te wysig en het 'n aansienlike impak op die opvoeding van kinders. Ons fokus veral op klousules wat ouers se mag en inspraak oor hul kinders se opvoeding beperk. Dit sluit in die bepalinge rakende toelatingsbeleide, taalbeleide, tuisonderrig, die verpligting van Graad R, die verkoop van alkohol vir fondsinsameling, en die mag van die Minister om regulasies te maak. Ons pleit vir ouers se reg om die finale sê te hê oor hul kinders se opvoeding Brandpunt
More episodes of the podcast Brandpunt
Brandpunt Its not GOD's fault
25/07/2025
9de Mei 2025 Brandpunt Sedelike Reletavisme
09/05/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.