Covid 19 en die gepaardgaande vrees en chaos in ons gemoed

01/07/2021 24 min
Covid 19 en die gepaardgaande vrees en chaos in ons gemoed

Listen "Covid 19 en die gepaardgaande vrees en chaos in ons gemoed"

Episode Synopsis

Met die derde vlaag van Covid 19 wat verwoesting saai in Suid Afrika lei baie Suid Afrikaners aan post traumatiese stress angs aanvalle en paniek. Brandpunt het met Ds Braam Klopper predikant en rouberader asook Belinda Allen n Christelike berader gaan gesels oor die pad vorentoe en hoe om prakties die vrese te hanteer Brandpunt