Listen "VKB maak reg vir die VKB Bieliemileliefees 2025"
Episode Synopsis
Pulane Nel-Sekepe gesels met Neil de Klerk, VKB Groep Hoof van Bemarking en Kommunikasie oor die belangrikheid van VKB se betrokkenheid by die VKB Bieliemieliefees. Neil de Klerk vertel ook waarna feesgangers kan uitsien hierdie jaar by die VKB Bieliemieliefees. Vir die fees program en vir meer inligting, besoek https://bieliemielie.co.za/.
More episodes of the podcast At Lunch
'Muddy Bash' pret by Laerskool Eureka
03/09/2025