Listen "Hoërskool Upington maak reg om in 2026 hul 130ste verjaarsdag te vier"
Episode Synopsis
Hoërskool Upington – of soos almal liefs sê, Uppies – is nie net ’n skool nie, dit’s ’n familie en ’n gemeenskap. Geleë in die hart van die Noord-Kaap, is Uppies ’n baken van hoop en ’n plek waar jong mense nie net leer nie, maar ook floreer. Die Uppie Golf-dag is nou eerskomende Saterdag, 25 Oktober, en volgende jaar het hulle 'n hele jaar van vieringe. Mercia Kearney, deel van Uppies se bemarkings span, gesels met Pulane Nel-Sekepe om meer te vertel.
More episodes of the podcast At Lunch
'Muddy Bash' pret by Laerskool Eureka
03/09/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.