Hoerskool Potchefstroom Gimnasium nooi jou uit om hul opedag te besoek

24/04/2025 7 min
Hoerskool Potchefstroom Gimnasium nooi jou uit om hul opedag te besoek

Listen "Hoerskool Potchefstroom Gimnasium nooi jou uit om hul opedag te besoek"

Episode Synopsis

Kayla Barker gesels met Mnr JR Jackson, Gimmies se Koshuisvader en Eerstespan Rugby afrigter, Jana Coetzer, hoofdogter en Ettienne Danhauser, hoofseun oor alles wat Gimmies aanbied. Kom vind uit hoekom Gimmies die skool van jou drome kan wees by hul opedag op die 12de Mei 2025. Vir meer inligting en om jou plek te bespreek, besoek die skool se Facebook blad by https://www.facebook.com/potchgimmiesofficial.

More episodes of the podcast At Lunch