BKB Kroonstad staan reg om jou te bedien in die lewendehawe sektor

18/02/2025 3 min
BKB Kroonstad staan reg om jou te bedien in die lewendehawe sektor

Listen "BKB Kroonstad staan reg om jou te bedien in die lewendehawe sektor"

Episode Synopsis

Niel Jordaan, Bestuurder-lewendehawe: Besigheidsareas – Kroonstad BKB, sluit by Pulane Nel-Sekepe aan om te vertel wat kliente kan verwag as hul besigheid met BKB doen en oor die hoe standaard van hul veilings. Hulle gesels ook oor die toekoms van BKB en oor watter inisiatiewe en gemeenskaps projekte verwag kan word gedurende die jaar. Maak gerus met hulle kontak by bkb.co.za

More episodes of the podcast At Lunch