Die MIDDELSTE DOEN

28/01/2024 25 min

Listen "Die MIDDELSTE DOEN"

Episode Synopsis

Aan die begin van 'n nuwe projek of seisoen is mens opgewonde en gemotiveerd. Aan die einde tel jy die slapies en weet dis amper klaar en jy is gereed om sterk te eindig. Dit is maklik om moeg te word in die middel. Die MIDDELSTE DOEN is soms die moeilikste, ons sien dit in die lewens van Abraham en Josef. Hou aan om die regte ding te doen in die lang middelste tyd!