Ep.69 (07.09.25) - (Afr.) - Watter dinge haat God?

07/09/2025 3 min
Ep.69 (07.09.25) - (Afr.) - Watter dinge haat God?

Listen "Ep.69 (07.09.25) - (Afr.) - Watter dinge haat God?"

Episode Synopsis

Hierdie ses dinge haat die HERE, en sewe is vir sy siel ‘n gruwel: trotse oë, ‘n leuenagtige tong en hande wat onskuldige bloed vergiet, ‘n hart wat onheilsplanne beraam, voete wat haastig na die kwaad toe loop, een wat as valse getuie leuens uitstrooi en tussen broers tweedrag saai. (Spr. 6:16-19 Afrikaans OV)