Weird Wide Web - Wanneer ontspanningsaktiwiteite verkeerd loop!

04/06/2025 3 min
Weird Wide Web - Wanneer ontspanningsaktiwiteite verkeerd loop!

Listen "Weird Wide Web - Wanneer ontspanningsaktiwiteite verkeerd loop!"

Episode Synopsis

Soos julle op Die Naweekontbyt met Gerben & Anny gehoor het, het 'n ervare valskermsweefvlieger wonderbaarlik 'n seldsame en gevaarlike verskynsel oorleef waar hy deur wolke tot 'n hoogte van 28 210 voet (8 600 meter) opgesuig is.