Weird Wide Web - Studie toon kaas kan jou help om beter te slaap

03/12/2024 3 min
Weird Wide Web - Studie toon kaas kan jou help om beter te slaap

Listen "Weird Wide Web - Studie toon kaas kan jou help om beter te slaap"

Episode Synopsis

Die suiwelhappie word dikwels met nagmerries geassosieer, maar nuwe navorsing het bevind dat diegene wat dit gereeld eet 'n 28 persent verminderde risiko van slaapapnee het - toemaak van die keel wat erge snork veroorsaak.

More episodes of the podcast The Joyride