Weird Wide Web - Europese politieke party gee 'n paar twyfelagtige geskenke.

19/03/2025 3 min
Weird Wide Web - Europese politieke party gee 'n paar twyfelagtige geskenke.

Listen "Weird Wide Web - Europese politieke party gee 'n paar twyfelagtige geskenke."

Episode Synopsis

Die Murmansk-tak van Wladimir Poetin se politieke party Verenigde Rusland het die omstrede besluit geneem om vleismeuls aan moeders van soldate wat in die oorlog met die Oekraïne dood is, te gee.

More episodes of the podcast The Joyride