Huweliksfokus: Ek haat my werk

05/11/2025 4 min
Huweliksfokus: Ek haat my werk

Listen "Huweliksfokus: Ek haat my werk"

Episode Synopsis

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Ek haat my werk” Spektrum Podcasts