Wie het besluit wanneer die Bybel geskryf & gestop moes word?

08/02/2022 49 min
Wie het besluit wanneer die Bybel geskryf & gestop moes word?

Listen "Wie het besluit wanneer die Bybel geskryf & gestop moes word?"

Episode Synopsis

Vandag se vrae het ons weer by uitstek in die SKRIFTE laat delf met vrae soos "Kan jy jouself besluit om weer gebore te word of is dit uitsluitlik die werk van die Heilige Gees? Wie het besluit wanneer die Bybel geskryf moes word en wanneer daar gestop moes word? Ons het ook n vraag van n luisteraar ontvang wat vra of ongelowiges se babas dan onrein en verlore is. Skriftuurlik