Listen "Wat beteken dit om op 'n onwaardige wyse nagmaal te neem?"
Episode Synopsis
Charmaine vra – Verduidelik asb 1 Kor 11:26-30
1 Kor 11:26 “Want so dikwels as julle hierdie brood eet en hierdie beker drink, verkondig julle die dood van die Here totdat Hy kom. 27 Wie dan op onwaardige wyse hierdie brood eet of die beker van die Here drink, sal skuldig wees aan die liggaam en bloed van die Here. 28 Maar die mens moet homself beproef en só van die brood eet en uit die beker drink. 29 Want wie op onwaardige wyse eet en drink, eet en drink ’n oordeel oor homself, terwyl hy die liggaam van die Here nie onderskei nie. 30 Daarom is daar onder julle baie swakkes en sieklikes, en ’n aantal het ontslaap.”
Daar is baie wrywing hieroor onder verskillende Christen-groepe oor die interpretasie en gebruik van Nagmaal.
Section 1.01 Waar het die Nagmaal sy ontstaan?
Jesus het dit ingestel tydens die laaste OT-Paasfees.
(a) Wat was die belang van Paasfees?
Ons lees daarvan o.a. in Eksodus 12.
· Dit was die mees heilige fees op die Joodse kalender.
· Dit was ‘n heenwysing na die 10e plaag – waartydens die eersgeborenes van Egipte deur God gedood is.
· Elke Israeliet wat die bloed van ‘n vlekkelose lam aan sy deurkosyn gesmeer het, se eersgeborene is gespaar.
Section 1.02 Wat is die doel van Nagmaal?
Jesus het tydens die laaste OT Paasfees, die aand van Sy dood, die volgende gedoen en gesê à
· Luk 22:19 “Daarop neem Hy brood, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan hulle en sê: Dit is my liggaam wat vir julle gegee word; doen dit tot my gedagtenis. 20 Net so neem Hy ook die beker ná die maaltyd en sê: Hierdie beker is die nuwe testament in my bloed wat vir julle uitgestort word.”
· Lees ook Matt 26:26-29; Luk 22:7-22; Joh 13:21-30; 1 Kor 11:23-29.
Die doel word duideliker met –
· 1 Kor 11:26 “Want so dikwels as julle hierdie brood eet en hierdie beker drink, verkondig julle die dood van die Here totdat Hy kom.”
Om Jesus se dood en opstanding te herdenk. – totdat Hy weer kom – maw dit eindig in die toeko Skriftuurlik

More episodes of the podcast Skriftuurlik
Skriftuurlik / Scriptual 22 Julie 2025
22/07/2025
Skriftuurlik / Scriptual 15 Julie 2025
15/07/2025
Skriftuurlik / Scriptual 8 Julie 2025
08/07/2025
Skriftuurlik / Scriptual 1 Julie 2025
01/07/2025
Skriftuurlik / Scriptual - 24 Junie 2025
24/06/2025
Skriftuurlik / Scriptual 17 Junie 2025
17/06/2025
Skriftuurlik / Scriptual 3 Junie 2025
03/06/2025
Skriftuurlik / Scriptual 27 Mei 2025
27/05/2025
Skriftuurlik / Scriptual 20 Mei 2025
20/05/2025
Skriftuurlik / Scriptual 13 Mei 2025
13/05/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.