Huwelike tussen verskillende "rasse" wat sê die Bybel

15/03/2022 48 min
Huwelike tussen verskillende "rasse" wat sê die Bybel

Listen "Huwelike tussen verskillende "rasse" wat sê die Bybel"

Episode Synopsis

Vandag se vrae het ons weer diep in die Skrifte laat delf . Vrae soos Wat is LENT of lydenstyd. Wat se die Bybel oor huwelike tussen verskillende "rassse" etniese groepe en hoe hanteer ons aanslae teen n gemeente en kerk Skriftuurlik