Hannes aan Huis keer terug – met nuwe stories, oop harte en ’n paar geliefde gunstelinge

09/07/2025 10 min
Hannes aan Huis keer terug – met nuwe stories, oop harte en ’n paar geliefde gunstelinge

Listen "Hannes aan Huis keer terug – met nuwe stories, oop harte en ’n paar geliefde gunstelinge"

Episode Synopsis

Met sy kenmerkende warmte, humor en empatie nooi Hannes van Wyk vanjaar weer ’n verskeidenheid gaste oor sy drumpel – van bekendes en kunstenaars tot stille rolspelers agter die skerms van Suid-Afrika se kultuur en geskiedenis. Sommige geselsies is splinternuut, terwyl ander só geliefd was dat hulle op versoek van kykers terugkeer.Seisoen 12 van Hannes aan Huis word Dinsdagaande 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai.