Listen "Maluti Kersie Roete Naweek - Die Ionia Cherry Crop Celebration"
Episode Synopsis
Pulane Nel Sekepe gesels met Frieda Kruger oor die Maluti Kersie Roete Naweek wat van 20 tot 22 November plaasvind.
Dis die perfekte wegbreek vir die hele gesin! Kom geniet die Ionia Cherry Crop Celebration met kersiepluktoere, ’n gesellige kersmark, heerlike gesinsvermaak, ’n pretstap tussen die bome, pilates in die kersieboord, uitkamp onder die sterre, en topkunstenaars soos Rian Benade en Appel wat die verhoog laat kook.
Moenie hierdie jaarlikse fees in die hart van die Oos-Vrystaat misloop nie — dis pure plaaspret, musiek en kersie-magie vir oud en jonk!

ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.