Listen "Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger en veediefstal spesialis van Vrystaat Landbou gesels oor misdaad"
Episode Synopsis
Met die aanbreek van die komende kersseisoen, is daar 'n styging in verskeie misdade soos plaasaanvalle, veediefstal, onwettige jag met honde en koperdiefstal. Isabel van Tonder gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger en veediefstal spesialis by Vrystaat Landbou, oor die misdade en die wette wat oortree word.
More episodes of the podcast OFM
Adv. Charlie Naidoo
14/11/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.