Listen "Chucky van der Westhuizen - Cheetahs sal terugveg in Amsterdam"
Episode Synopsis
Die Toyota Cheetahs se kaptein, Chucky van der Westhuizen, is vol vertroue dat sy span hierdie week baie beter sal vaar teen Stade Français in die Europese Uitdaagbeker.
Die Cheetahs het gister na Nederland gereis vir die kragmeting, en hulle is vasberade om dinge reg te stel ná hul 42–12 nederlaag teen die Exeter Chiefs in Engeland.
Daar was positiewe elemente in die Cheetahs se spel, en hulle het nou ook ’n bietjie momemtum op die speelveld.
Van der Westhuizen het aan OFM Sport gesê hulle bou voort op hul tweedehelfte-vertoning.

ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.