Rooivleis is in sy bloed

13/11/2025 9 min
Rooivleis is in sy bloed

Listen "Rooivleis is in sy bloed"

Episode Synopsis

Dr Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die landboubedryf en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter