Diefstal uit bankrekenings: Wie is verantwoordelik om die diewe op te spoor?

11/11/2025 11 min
Diefstal uit bankrekenings: Wie is verantwoordelik om die diewe op te spoor?

Listen "Diefstal uit bankrekenings: Wie is verantwoordelik om die diewe op te spoor?"

Episode Synopsis

Die diefstal uit Suid-Afrikaanse bankrekeninge het ’n kritieke vlak bereik. Willem Venter, ondersoekondersteuningspesialis by die Finansiële Intelligensiesentrum (FIC), bespreek die verantwoordelikhede van banke en reguleerders om kubermisdadigers vas te trek. Volg RSG Geldsake op Twitter