Die regering wil vervalste heuning van die rakke kry

11/11/2025 6 min
Die regering wil vervalste heuning van die rakke kry

Listen "Die regering wil vervalste heuning van die rakke kry"

Episode Synopsis

Kobus Vos, kommersiële byeboer en voorsitter van die Suid-Kaapse Byebedryfsvereniging (SKBBV), gesels oor die regering se planne om fopheuning in Desember van winkelrakke te verwyder. Volg RSG Geldsake op Twitter