Listen "Episode 15: Die Bertus Basson Empire"
Episode Synopsis
Wow, hierdie week se episode is nogal ‘n big deal vir FIVE 2 NINE! Dit is weereens ‘n bevestiging dat mens nie bang moet wees om ‘n kans te vat, ‘n boodskap te tik of ‘n Instagram DM te stuur nie. Ons het ‘n kans gewaag… en nou sit ons in die Eat Out San Pellegrino & Acqua Panna Chef of the year 2019 se “humble kantoor” in Stellenbosch – die uwe BERTUS BASSON. In meeste van ons episodes fokus ons op klein besighede en side hustles, maar Bertus Basson is die ewebeeld van suskses en waar meeste van ons graag sal wil uitkom. Ons het met Bertus gaan gesels in sy “Empire Headquarters” in sy restaurant, Eike, wat ook dien as ‘n produksiekombuis. Bertus se Empire bestaan uit Overture, Eike, Spek & Bone, De Vrije Burger, The Deck op die plaas Hidden Valley en selfs ‘n spysenierings besigheid, Abundance Catering. Vandag is Bertus ‘n huishoudelike naam in Suid-Afrika, met ses televisie programme wat hy al aangebied het soos Braai Master, Chef Huis, Goed Beter Bertus en die mees onlangste, In die Sop.
Bo alles is Bertus ‘n lieflike human being wat glo jy moet jouself met goeie mense omring. Hy is ook ‘n familieman wat lief is vir ‘n eenvoudige Saterdagmiddag braai met braaibroodjies en 'n McDonald'sburger nou en dan. Geniet die episode, Bertus se goeie gees en al sy wyshede!
Lekker luister!
Liefde,
Elmé & Margo
Bo alles is Bertus ‘n lieflike human being wat glo jy moet jouself met goeie mense omring. Hy is ook ‘n familieman wat lief is vir ‘n eenvoudige Saterdagmiddag braai met braaibroodjies en 'n McDonald'sburger nou en dan. Geniet die episode, Bertus se goeie gees en al sy wyshede!
Lekker luister!
Liefde,
Elmé & Margo
More episodes of the podcast Five 2 Nine
Episode 26: Azille Coetzee
28/02/2022
Episode 25: Nine 2 Five
31/01/2022
Episode 24: Wilhelm van der Walt
06/12/2021
Episode 23: Knot Lifestyle (Part 2)
22/11/2021
EPISODE 23: KNOT (PART ONE)
15/11/2021
Episode 22: Maison
01/11/2021
Episode 21: Staying with the Rents
18/10/2021
Episode 20: Adapt or Die
04/10/2021
Episode 19: BRAhSSE
20/09/2021
Episode 18: Chereze Maree Hair and Make-up
06/09/2021
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.