’n Ontmoeting met Jesus

14/07/2023 7 min
’n Ontmoeting met Jesus

Listen "’n Ontmoeting met Jesus"

Episode Synopsis

Van Drank en Dwelms tot 'n Roeping vir die Bemagtiging van Dames
Hannelie Swarts vertel haar getuienis van hoop en roeping om vroue te bemagtig. Sy gee ons ook ’n kykie na die vrouekonferensie wat sy in Worcester beplan. Elevated