Jonathan Rubain: Herlewing, Nominasie en Inspirasie

14/07/2023 14 min
Jonathan Rubain: Herlewing, Nominasie en Inspirasie

Listen "Jonathan Rubain: Herlewing, Nominasie en Inspirasie"

Episode Synopsis

Die bekende TV-aanbieder, Pastoor en Gospel Sanger, Jonathan Rubain, gesels oor sy onlangse nominasie as Persoonlikheid van die Jaar by die Silwerskermfees, hoe hy die aanlyn-bloelies hanteer, sowel as die Herlewingsdienste wat landwyd gehou word. Elevated