Aletté Winckler - "Die goue draad in my lewensreis"

30/03/2023 39 min
Aletté Winckler - "Die goue draad in my lewensreis"

Listen "Aletté Winckler - "Die goue draad in my lewensreis""

Episode Synopsis

Die veelsydige sakevrou, ma, pastoorsvrou, aanbidder en skrywer, Aletté Winckler, sê die lewensreis is nie altyd maklik of lekker nie, maar die wil van God is die veiligste plek om te wees. Luister na haar getuienis van moeilike tye tot florerende familie, besigheid en bediening. Elevated